Here are some Headlines and articles collected over a period of time.
Each article is placed with an article name which can be used when
you want to send feedback on the articles.

All of this articles will be in PDF format so click here
or on the picture below to download Acrobat Reader for free.

"Nie alle klubs hou hulle blind vir dwelms, sê eienaar"
7 Februarie 2001

"Meer as een dwelmslukker is glo al in sekere klubs in Bloemfontein tot
in die hospitaal gemoker omdat hy dit durf waag om die bron van sy
verslawing die klub in te bring..."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "Luigi Interview" for feedback purposes.

"Skoenlappertjies vrolik lewe op"
29 Maart 2003

"Ná die lieflike reëns kom hier toe sowat tweehonderd skoenlappertjies
van nêrens af om aan my dag 'magic' te verleen. Ja, ek het beslis geen
ander 'magic'in my lewe nodig as wat die Skepper aan die skepping gee nie..."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "Skoenlappertjies" for feedback purposes.

"Waar was jou kind laasnag"
2 September 2003

"Terwyl die res van Bloemfontein verlede Vrydagnag rustig lê en
slaap het, is een van die grootste deurbrake gemaak in die stryd teen
dwelmmisbruik in die Vrystaat..."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "Laatsnag Storie" for feedback purposes.

"Niemand Ontsien"
3 September 2003

"Die reuse-klopjag waarin 19 mense in 'n Bloemfonteinse nagklub in hegtenis
geneem is op aanklag van handel in dwelms, het gewys dat dwelmmisbruik
nie net tot sekere mense beperk is nie.."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "Niemand Ontsien" for feedback purposes.

"Allerheiligeaand verloop ietwat anders in Bfn"
3 November 2003

"'n Blonde, jong sangeres van Bloemfontein is onder die 16 mense wat die
naweek in 'n dwelmklopjag van die polisie by verskeie nagklubs in die stad
vasgetrek is..."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "Haloween" for feedback purposes.

"Seun se gesig met bottel opgekerf"
11 November 2003

"Terwyl amper al Bloemfontein se polisie dwelms soek, word die res van
Bloemfontein se mense in die strate beroof en gemoor en niemand doen
daaromtrent nie, want die polisie soek dwelms..."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "Opgekerfde Gesig" for feedback purposes.

"Helder oordag in stad beroof"
13 November 2003

"Ek is 'n 21-jarige meisie wat daarvan hou om uit te gaan. Ek het geen
probleem met die feit dat klubs 'gebust' word nie, maar moet die hele
polisiemag daarby betrokke wees..."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "Beroof in Stad" for feedback purposes.

"Hulle duld nie dwelms, sê klubbase"
13 November 2003

"Oor een ding is Bloemfonteinse klubeienaars dit eens. Hulle sê hulle duld
nie dwelmmiddels op hul persele nie en gee hul volle samewerking om die
dwelmbedryf met wortel en tak uit te roei. Maar word hul plekke se beeld
aangetas, raak hulle moeilik..."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "Luigi Interview 2" for feedback purposes.

"Dwelms is gevaarlik, gevolge ook tragies"
17 November 2003

"Dwelms is allesbehalwe cool. Dit is euwel wat al hoe erger word, ook in
die Vrystaat en veral in Bloemfontein. In die Rosestad is talle
jong mense reeds in die kloue van die dwelm-duiwel en is een jong
en vermoedelik ook 'n jong vrou reeds aan oordosis dwelms dood..."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "Dwelms Gevaarlik" for feedback purposes.

"Ondersteun stryd teen dwelms"
20 November 2003

"In briewe en in berigte is krities uitgespreek teen die polisie se klopjagte
teen dwelmhandelaars by klubs in Bloemfontein. Die mening is gehuldig dat
die polisie eerder hulle vermoëns moet aanwend om ander ernstige
misdade aan te spreek..."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "Stryd teen Dwelms" for feedback purposes.

"Bloemfontein-nagklubs jaag burgers
harnas in met lae drankpryse"
8 Januarie 2004

"Kersfees is vir die meeste mense 'n tyd van vrede en gemeensaamheid, maar vir
dié wat meer opgewonde oor Sambuca as skaapboud is, blyk Bloemfontein
die oplossing te wees..."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "Lae Drankpryse" for feedback purposes.

"Party reageer op goedkoop drank"
15 Januarie 2004

"Dankie vir die plasing van die berig oor goedkoop drank by die nagklub Reds, en
die bestuurder se reaksie, naamlik dat die drank so goedkoop voorsien word om die
jong mense weg van dwelms te probeer hou. Die ACDP het heelwat reaksie ontvang
van mense oor die hele spektrum heen oor dié logika..."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "Goedkoop Drank" for feedback purposes.

"Politieke party bid oor goedkoop dop"
25 Januarie 2004

"'Brandewyn bly 'n bargain, ongeag sy prys'. is 'n ou kroegstorie van manne wat
van hul hardehout hou, maar 'n sent 'n dop moet die grootste winskoop
wees wat in die keel kan afgaan, word in die Vrystaatse hoofstad geredeneer.

Click here to download the rest of this article.

Article name is "Bid oor goedkoop dop" for feedback purposes.

"Party betoog teen 1c Sopies"
29 Januarie 2004

"Slaggereed vir die betoging van die jaar. Hiervoor het sy die toestemming
van die Mangaung stadsraad en die polisie wat op bystand sou wees, asook
God se engele om haar en haar ander betogers te beskerm..."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "Betoog teen 1c Sopies" for feedback purposes.

"ACDP betoog teen goedkoop drank"
29 Januarie 2004

"'n Handjie vol betogers het gister voor die Bloemfonteinse klub Red's beswaar
gemaak oor drank wat op Woendae teen 1c per sopie verkoop word."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "ACDP Betoog" for feedback purposes.

"Klagte oor dwelmhandel teen 20 eers teruggetrek"
13 Februarie 2004

"Die klagte van handel met dwelms is teen 20 mense, wat verlede jaar by 'n
nagklub in Bloemfontein in hegtenis geneem is, voorlopig in die
Bloemfonteinse landdroshof teruggetrek."

Click here to download the rest of this article.

Article name is "20 Teruggetrek" for feedback purposes.

Jump to the top